Maropeng en Sterkfontein

En toe was ons op ons eerste besoek - Maropeng en Sterkfontein. Daar het ons van ons 'konneksies' geleer en gesien wat die slimmes reken vanwaar ons kom.


Die groepie met koffie en al.


'Nou laat ek verduidelik - dis eintlik hoe ....'.


Soos wat die slimmes sĂȘ hoe dinge gebeur het.


Die verskeidenheid van Homo.


Van die oorspronklike fossiele.


By die ingang na die Sterkfontein grot.


Binne die Sterkfonteingrot.


Waar hulle besig is om opgrawings te doen.


En nog meer.


Nou waar die duiwel pas hierdie fossiel in????


Party van die gangetjies was maar bra klein en moes ons 'gat kruip'.


By die uitgang van die grot.


Ook by die uitgang. Ons gids saam  met .... nou wie is eintlik die slimme?


Waar hulle nog druk besig is om opgrawings te doen.


En die lekkerste deel van die uitstappie.



No comments:

Post a Comment